Kuier

BOODSKAPPE

-

“In familie toegevou,”14 September Fatima Sydow, jy is ’n vegter.Wees sterk en weet dat jy in ons gebede is.

GEORGINAAD­AMS

Mag Allah vir Fatima volle shifaah en kamila grant, Inshallah ameen. Mag Allah alle duas aanvaar wat vir en deur Fatima gemaak word. Jy is altyd in my duas. Inshallah ameen. AMINARAJAP

Ai, my hart gaan uit na jou, Fatima. Ons kyk so graag jou kookvideo’s. Baie sterkte.

MONICAMALA­N

“Stunning Ingrid,”31 Augustus

Ingrid Paulus, jy lyk fantasies! Ons is baie jammer oor 7deLaan wat eindig. Baie dankie vir jou harde werk oor die afgelope 23 jaar. Ons wens jou sterkte vir die toekoms toe en hoop om jou sommer vinnig in een van die ander sepies te sien!

BEVERLEYKO­EGELENBERG

Jy is dierbaar, met ’n pragtige persoonlik­heid.Wees net jouself, want jy gaan nooit almal tevrede stel nie. Bly wie jy is.

HANNABOTHA

“Ballet in sy are,”31 Augustus

Ek haal my hoed af vir alle balletdans­ers. Dis baie harde werk, maar so ’n plesier en vreugde om hulle grasie en skoonheid op die verhoog te aanskou. Baie geluk met jou prestasie, Faakhir Bestman. Alle eer aan God, en mag Hy jou seën.

INGRIDDOMI­NGO

Baie geluk. Ek is bly dat jy nog vir jou sussie dans. Alle voorspoed vir die toekoms.

HENRYBOYCE

“Ons lesers vertel,”31 Augustus EldeneThom­as, dit wil gedoen wees!Wat ’n rolmodel! As meer net so wil volhard, kan ons ’n groot veranderin­g maak. Geluk.

ANTOINETTE­TONIHEYNES

“Wat die hart van vol is,”17 Augustus [Dit] laat my met soete heimwee na my eie popspeelda­e terugverla­ng. Sou wát wou gee om ons hedendaags­e tegnologie­sgedrewe kinders só te sien popspeel.

L.VOIGT-VAN DER ROSS,KIMBERLEY

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa