Kuier

Antwoord Antwoord Antwoord

-

BESTEVERLI­EF

Laat ek sommer met jou laaste vraag begin: Nee, dis nie die moeite werd nie!

‘n Mens bou in die eerste plek nie jou geluk op‘n ander se ongeluk nie.

En, nee, die man is hoegenaamd nie ernstig met jou nie. As hy kans sien om sy vrou met jou te verneuk, is die moontlikhe­id d groot dat hy dit dalk eendag aan jou ook k gaan doen, wat jou dan in jou hande gaan laat huil. Soms oms is die “verlief f raak” maar van‘n tydelike ke aard aangesien sien dit meestal al geskoei is s op die fisiese, en die hunkering ring na iemand d omdat jy eensaam is en iemand emand aan jou sy wil hê.

Vergeet geet van hom. Verkeer meer sosiaal. . Sodoende kan jy dalk iemand ontmoet oet wat nie ‘n klomp mp bagasie saamdra dra nie.

BESTEDERDE­WIEL

Die feit dat jy dié“wonderlike”man op ’n dating app ontmoet het, laat‘n mens wonder of jy werklik volwaardig kan staatmaak op sy getrouheid.

Dit is ietwat onduidelik of julle al ’n p persoonlik­e ontmoeting gg gehad het. En die feit dat hy steeds met sy vrou in een huis woon, terwyl terwy hy en sy“met die egskeiding besluit besl het om vir hul kind ’n stabiele omgewing te gee”, laat ’n ietwat w wrang smaak. Hierdie stelling bevat b heelwat teenstelle­nde gedagtes g wat my oortuig dat hy nie regtig ernstig is met julle ju twee se“verhouding”nie.

Hoe kan‘n men mens“gehaltetyd” met iemand beste bestee as jy nie werklik afstand va van jou eerste vrou kan handhaa handhaaf nie? Beweeg aan met me jou lewe, want jy verdien b beter as dit, en moenie jou met ’ ’n slap riem laat vang nie.

Moet ook nie ni desperaat voorkom nie, want die regte persoon sal o op die regte tyd opdaag. Alle sterkte.

BESTE ANONIEM

Dis ’n baie sensitiewe kwessie, veral omdat kinders betrokke is. Dit is vir my baie vreemd dat grootmense, wat ook eens kinders was, soms só onredelik en onmenslik teenoor kinders kan optree.

Dis asof die kinders vir hulle ’n las is, terwyl die kinders maar net liefde en aandag benodig – en dít kos geen geld of moeite nie!

Dalk moet jy ’n afspraak met die grootmense reël en hulle inlig hoe hul gedrag en besluite die kinders geestelik knou en hul selfbeeld beskadig.

Die grootmense sal drasties hul negatiewe houding moet verander indien hulle nog hoop om ’n band met die kinders te behou, of te bou.

Hulle sal tyd moet maak en gehaltetyd met die kinders moet spandeer as hulle wil hê die kinders moet hulle in hul oudwordjar­e respekteer en help.

WhatsApp die woorde KUIER ANTIE VAL gevolg deur jou vraag na 0607840589, of stuur ’n e-pos na kuier@kuier.co.za met ANTIE VAL in die onderwerpv­eld.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa