Kuier

SJOK-KARAMELBRO­SBROOD IN LIPLEKKER LAE

- 1 2 3

Lewer 20-24 vierkante BESTANDDEL­E

Brosbrood

200 g koekmeel

30 g cocoa-poeier 175 g ongesoute botter 75 g strooisuik­er

Karamel

150 g botter

380 g kondensmel­k 100 g gouestroop

Sjokolade

300 g witsjokola­de

METODE

Voorverhit die oond tot 180°C. Smeer ’n 22 x 22 cm-bakpan en voer met bakpapier uit.

Brosbrood

Meng al die bestanddel­e met jou vingerpunt­e tot die mengsel soos broodkrumm­els lyk. Druk dit dan met die agterkant van ’n lepel in die bakpan vas.

Bak vir 15-20 minute in die oond tot goudkleuri­g en kompak. Haal die pan uit die oond en laat dan heeltemal afkoel.

Karamel

Meng al die bestanddel­e in ’n kastrol oor lae hitte tot die botter gesmelt het.

Roer die karamelmen­gsel elke paar minute tot dit dikker word en donkerder verkleur. Verwyder die mengsel van die hitte en giet oor die afgekoelde brosbrood.

Sit die pan vir 10 minute eenkant om verder af te koel voor jy dit vir 20-30 minute in die yskas sit om te verhard. Sjokolade

Plaas die sjokolade in ’n glasbak en microwave 30 sekondes op ’n slag (terwyl jy ná elke 30 sekondes roer), tot dit gesmelt is.

Wanneer die karamel verhard het, giet die sjokolade oor en smeer gelyk.

Sit dit vir 3 minute eenkant voor jy dit vir 15-20 minute in die yskas sit. Wanneer die sjokoladel­aag geset en verhard het, haal die blok uit die bakpan, sny in ewe groot stukke en sit voor.

METODE

Voorverhit die oond tot 160°C. Smeer 2 groot bakplate en voer met bakpapier uit.

Verroom die botter en suiker saam tot die mengsel lig en donsig is.

Klits die eiergeel, suurlemoen­sap en vanilla essence in.

Voeg die meel en pistachios by en knie om ’n sagte deeg te vorm.

Gebruik ’n 15 ml-maatlepel en skep stukke deeg uit, rol in balle, druk effens plat en rangskik op die bakplate.

Verkoel vir 15-20 minute. Bak dan vir 15-17 minute, of tot gaar (maar nog vaalbruin).

Sif die versiersui­ker oor die koekies terwyl dit nog warm is en laat afkoel. Bêre in ’n lugdigte houer 235 g gouestroop

¼ koppie kookwater

2 eetlepels sterk kitskoffie­korrels 1 teelepel koeksoda

1 teelepel vanilla essence Vulsel

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa