Kuier

ALAL SPINNSPINN­END NA BETER

-

herken en geïnspiree­r g voel deur wat sy doen.“Dís wat w my aan die gang hou: Om te sien dat w wat ek doen, mense gelukkig maak en up uplift.”

Sy ry steeds ’n BMWE30 as sy spin by events – wa wat meestal oor naweke gebeur – maar dis lankal la nie meer dieselfde een wat sy op 14 gekry het nie.“Die body van die kar raak maar oor die jare brittle oor die aard van die sport.”

En so lief s soos sy is vir spinning kom dit ook met sy unieke uitdagings.“Die maintenanc­e van v die kar, reiskostes, om dit reg te m maak as dit breek – dis ’n baie duur sport. s Ek het ’n borg, waarvoor ek ba baie dankbaar is.”

En hoe gemaak om haar veiligheid te verseker wanneer sy haar toer toertjies uitvoer? Een daarvan is juis ’n gewaagde toneel waar sy uit d die kar klim, die bonnet oplig en ga gaan staan op die kar met haar een vu vuis in die lug. En in nog een, bekend as die suicide slide, is haar bene in-getuck o oor die toe motordeur terwyl haar bolyf enkele sentimeter­s van die grond af swaai. Dis dié soort tegniek en waagmoed wat haar so gewild maak, maar sy is deeglik bewus van die gevare, en daarvoor het sy‘n co-driver, sê Kaylin.

“Ek maak seker ek bly veilig wanneer ek stunts doen met my co-driver. Sy doel is om uit te kyk vir enige gevare, veral as ek nie in die kar is nie, wanneer die kar heeltemal op sy eie spin.

“As enigiets gevaarlik lyk, sal die codriver die kar stadig laat ry of heeltemal stop. Maar ek is ook oor die algemeen ’n cool, calm en collected mens.

“Ek is self-taught, maar ek het oor die jare baie hulp en raad gekry by verskeie ander spinners. Ek spin naweke, en oefen nie juis nie. Wanneer ek ’n show bywoon, is dit ook my tyd om myself te verbeter.”

Yaseen Damon van Grassy Park in die Kaap is een van die land se voorste spinners. Hy was die spinning co-ordinator vir die Spinners- reeks en het nou met Kaylin en ander bestuurder­s saamgewerk.

“Ek kom al ’n lang pad saam met Kaylin. Dit is altyd fantasties om saam met haar te werk, én om teen haar te compete,

KAYLIN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa