Kuier

HALLO, LIEWE KUIER- LESERS!

- EDITOR@KUIER.CO.ZA E

Ek is mal daaroor om so nou en dan, wanneer ek tyd het, te scroll op sosiale media-apps soos Instagram enTikTok. Dit verskaf soms ure se plesier en kykgenot, en dis mos maar deel van ons job. (FYI: Moet asseblief nie eens die moeite doen ommytegaan­opsoekopFa­cebooken Instagram nie. My profiles is non-existent!)

So scroll ek onlangs op Instagram en kom af op 'n foto van die ster-atleetWayd­e van Niekerk en sy suster, Kayla Swarts. Daar, op die foto, hardloop hulle langs mekaar. Ek loer op Kayla se profile en sien sý is 'n SA hokkiespel­er. Net daar besluit ek: Sal dit nou nie lekker wees om dié broer en sus saam op 'n voorblad te hê nie?

Die versoek is ingesit,Wayde en Kayla het die groenlig gegee, en kyk net hoe mooi lyk hulle op ons voorblad!

Vir my was dit ekstra spesiaal om die hegte band te sien tussen hulle twee tydens ons voorblad-shoot.Wayde het elke nou en dan lekker Kayla se siel uitgetrek, en mens kon sommer sien dié twee is lekker mense. En sout van die aarde.

Toe ek hulle voor ons fotosessie in die parkeerare­a by ons kantoor in Kaapstad ontmoet en ons stap na ons gebou toe, hetWayde skielik omgedraai en gesê hy't vergeet om die security-man te groet. Hy't omgedraai, hom ge-fist bump en ons is die gebou in.

In ons voorbladst­orie vertel hy juis hy maak altyd tyd vir elke liewe mens wat hom voorkeer en 'n geselsie aanknoop. Want neus in die lug is hy glad nie. "Ek probeer altyd tyd maak en onthou ek was ook daai laaitie wat ander bewonder het. En vyf minute afstaan vir 'n vinnige geselsie gaan mos nie skade doen nie," vertelWayd­e.

Nog'ndroomwate­kgehadhett­oe onsaanonsn­uwe HareKuierC­ombo gewerk het, was om die Arendsvlei- aktrise Crystal-Donna Roberts en die Suidooster­ster Vashti Prins op daardie voorblad van ons te hê. Hulle het ingestem, en kyk net die resultaat (regs bo)!

Onswasopge­wondeverby­oordié projek: 'n Spesiale tydskrif wat hare in al sy glorie en shapes en textures vier.

Elkeen se hare-journey is special en uniek. 'n Mens se hare is deel van jou identiteit en wie jy is, en dit het 'n lewe en storie van sy eie.

Ons KuierCombo bevat iets vir almal – dié wat krulle, afros of protective styles rock, en dié wat glo in hul getroue swirlkous. Haarkenner­s beantwoord lesers se brandende vrae, ons kyk na van die top h hare-trends van die jaar, vat roerende re reise saam met vroue wat vertel van hul h haarverlie­s-journeys weens siekte, en bek kendemanne(soos Suidooster se spiertier Ir Irshaad Ally) maak oop oor hul reis met b bles word.

Die tydskrif was 'n labour of love vir die s skryfspan, Edna Ellman en Abby-Gene B Bissolati (sien langsaan).

Die terugvoer sover van lesers is amaz zing! "Op kallit girls!" het een leser op ons F Facebook-blad laat hoor. "Love dit vir ons," h het nog een geskryf.

"Ons mense.Yor, ek love die front page. N Natural beauty at its best. Love it," het n nóg een vertel. Hoe lekker is dit om net m mekaar te celebrate in ie iets wat so na aan ons a almal se hart lê. •

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa