SKRYFVIR ONS EN WEN

Landbou Boerekos - - Briewe -

Laat weet ons wat jy van hier­die uit­ga­we van Boe­re­kos dink en jy wen dalk ’n fan­tas­tie­se prys van Ber­ni­na ter waar­de van R7 540 met jou b­rief! Skryf aan ons s kos­re­dak­teur, A­ri­na du P­les­sis, by a­du­ples­sis@land­bou.co­mou. com. Die Ber­net­te 33 is die eer­ste van die twee me­ga­nie­se Ber­net­te-mo­del­le. As ’n ba­sie­se se mo­del is dit ver­al ge­skik vir be­gin­ners met min er­va­ring. Aan­pas­sings kan met die twee wee knop­pe aan die voor­kant ge­maak word. Die steek­pak­ket be­vat 15 ste­ke met ’n mak­si­mum i­mum steek­wyd­te van 5 mm. ’n Me­ga­nie­se naald­be­dra­der en ga­re­sny­er ver­se­ker vin­ni­ge en n mak­li­keHet­ta (regs) naald­werk.en Ber­ni­ceVyf ver­skil­len­de­van der druk­voe­te is in­ge­sluit. Die Mer­we For­tu­ne­hou daar­van II-sto­mer om maak saam met sy deur­drin­gen­de stoom en prak­tie­se, mo­bie­le ont­werp twerp te werk as dit by kos maak kom lig­te werk van e­ni­ge stoom­taak, hoe lig of swaar ook­al. – in hier­die ge­val ma as kok en dog­ter as sti­lis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.