Landbou Boerekos

Pampoenkoe­kies

-

500 ml fyngedrukt­e, gaar pampoen 250 ml bruismeel 10 ml bakpoeier 5 ml sout 1 eier, geklits Olie, vir diepbraai Bruinsuike­r en kaneel (opsioneel)

Meng ál die bestandele in ’n groot mengbak saam. Skep dan groot outydse skeplepels vol van die mengsel uit en braai in baie warm olie tot goudbruin aan albei kante. Plaas op kombuispap­ier om te dreineer. Strooi bruinsuike­r en kaneel oor terwyl dit warm is. Lewer 20 pampoenkoe­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa