Landbou Boerekos

Tradisione­le koeksister­s

-

Martie Lamprecht, bobaas-tuisbakker ker van Bloemfonte­in, se koeksister­s is die lekkerste kkerste wat ek nóg geproe het. Daarom het ons besluit om haar resep hier te gee pleks eks van enige van die tradisione­le koeksister­resepte rresepte wat ons oor die jare in Landbouwee­kblad eekblad gepublisee­r het. Die tekstuur is fyn, die koeksister­s is deurdrenk met stroop wat nie uitermate soet is nie en die buitekante kante is heerlik bros.

Stroop 2 kg suiker 1 liter water 2 ml sout 5 ml vanieljege­ursel 5 ml suurlemoen­sap 5 ml kremetart

Deeg 500 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 3 ml sout 2 ml kremerart 100 g botter, gesmelt 1 geklitste eier 200-250 ml aangesuurd­e melk

Stroop: Verhit die suiker, water en sout tot die suiker gesmelt is. Verhit tot kookpunt okpunt en kook vir 5 minute. Verwyder van die hitte en roer die vanieljege­ursel, suurlemoen­sap en kremetart by. Verdeel eel die stroop in twee dele en laat afkoel tot kamertempe­ratuur voor jy die stroop oornag in die yskas laat staan tot yskoud. Deeg: Sif die droë bestanddel­e saam. m. Meng die gesmelte botter, eier en melk k saam. Voeg die bottermeng­sel by die droë roë bestanddel­e en meng goed tot ’n sagte, te, hanteerbar­e deeg vorm. Bedek die deeg eeg met kleefplast­iek en laat rus vir minstenss 20 minute. Rol uit of druk plat en sny inn stroke om te vleg. Plaas die gevlegde koeksister­sksisters op ’n oppervlak wat met olie gesmeer er is en bedek weer met kleefplast­iek totdat t dit gebak word.

Bak ’n paar koeksister­s op ’n slag inn matig warm olie tot egalig goudbruin. Skep kep met ’n gaatjiesle­pel uit en dompel die e koeksister­s dadelik in die koue stroop. Hou die koeksister­s vir ’ n paar sekondes in die stroop en skep dit dan uit in ’n vergiettes ettes of sif wat op ’n bord staan sodat oortollige rtollige stroop daarin kan afdrup. Lewer on geveer 5 dosyn koeksister­s.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa