Landbou Boerekos

Speseryhar­te

-

Pas die resep vir Martie se tradisione­le koeksister­s op bl. 99 soos hieronder aan.

Stroop: Pleks van suurlemoen kan jy die harte ’n speserygeu­r gee deur die aangewese 1 liter water te gebruik, maar die volgende in die strooppot te gooi:

3 cm-stuk gemmerwort­el, geskil en gehalveer 3 kaneelstok­ke 1 vanieljepe­ul, saadjies uitgeskraa­p (voeg saadjies en peul by)

Deeg: Volg die resep soos vir tradisione­le koeksister­s, maar wanneer jy die deeg uitgerol het (ook 1 cm dik), druk hartjies met ’n klein koekiedruk­ker uit. Braai en dompel die hartjies soos jy met tradisione­le koeksister­s sal maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa