Landbou Boerekos

Jong groenertji­es met pietersiel­iebotter

-

Kook 750 ml jong groenertji­es in ligte soutwater tot gaar. Dreineer goed en gooi die ertjies terug in die kastrol. Sprinkel 5 ml suiker oor, stip met 30 ml botter en sprinkel 15 ml fyngekapte, vars pietersiel­ie oor. Bedek en laat staan die kastrol vir ’n paar minute op ’n lae stoofplaat vir die bottersous­ie om te vorm. Lewer 8 porsies.

“Groen Ertjies, No. 2: Dop di ertjies, soet dit ui en kook in water met ’n bietji sout soos No. 1, as gaar is, gooi di water droog af, set dan ’n klein bietjie suiker en ’n bietjie fyn pieterseli en ’n klont botter by di ert en laat dit nog ’n bietjie kook.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa