ONS WAS DAAR

Landbou Boerekos - - Redakteursbrief -

Boe­re­kos was van­jaar deel van die nu­we vrou­e­pro­gram op die Nam­po-Oes­dag op Bot­ha­vil­le. Ons kos­re­dak­teur, A­ri­na du P­les­sis, en die ak­tri­se (en aan­bie­der van Plaas­kom­buis op Via), El­ma Post­ma, het re­sep­te uit die Oos-Vry­staat­se uit­ga­we van Boe­re­kos ge­de­mon­streer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.