Landbou Boerekos

Só ontbeen jy ’n varkboud op die maklike manier

-

STAP 1: Begin met ’n heel varkboud waarvan die vel nog aan is of afgesny is. STAP 2: Voel met jou vingers waar die boudbeen loop en maak ’n diep snit tot op die been. STAP 3: Sny die vleis om die been los. Voel met jou een hand en sny met jou ander hand. STAP 4: Die boud kan net so gaargemaak, gestop, gerol of verder gevlek en gevlinder word.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa