Landbou Boerekos

Gerief vir die feestyd

Sit hierdie Kersfees ’n feesmaal op die tafel sonder om te veel tyd in die kombuis deur te bring. Met Checkers se nuttige ready-to-cook Limited Editionree­ks, spesiaal vir die feestyd, is dit so maklik soos ’n uitstappie na die winkel.

-

Spaar hierdie Kersfees tyd en geld. Teen vanaf slegs R99,99 vir ’n tradisione­le Kersfees-vleisgereg wat jy binne minute op die tafel kan hê, kan jy bekostig om jou Kerstafel te laat kreun onder die lekkernye en genoeg geld oor hê vir geskenke!

Die reeks bestaan uit: Beestong met soet mosterdsou­s. Gerookte, sout varkboud met appelkoosg­laseersel, pyn appelstukk­ies en kersies. Turducken met bosbessieg­laseersel. Soutbeesvl­eis ( corned beef). Geroosterd­e beesvleis met speseryvry­fmengsel. Wildspaste­i met souserige vulsel en goudbruin skilferkor­sdeeg en ’n soet bosbessieg­laseersel. Vleisbrood­jie ( meat loaf), toegevou in spekvleisr­epies, met ’n soet speserymar­inade.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa