BRAN­DE­RI­GE MON­KEY G­LAND- SOUS

Landbou Boerekos - - Vleis -

Kap 2 uie baie fyn en braai dit in 15 ml o­lyf­o­lie tot sag. Voeg 2 fyn­ge­kap­te knof­fel­hui­sies by en braai tot sag. Voeg 125 ml wa­ter, 250 ml ta­ma­tie­sous, 125 ml wor­ces­ter­sous, 125 ml brand­ris­sie­sous, 250 ml vrug­te­blat­jang, 60 ml wita­syn, 125 ml wa­ter, 80 ml sui­ker en ’n s­keut Ta­bas­co­sous by. Ver­hit tot kook­punt en prut oor lae hit­te tot die sous ver­dik en geu­rig is. Sit voor met wors of op ’n ham­bur­ger. Le­wer on­ge­veer 1 li­ter sous.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.