Landbou Vee

0,7

Meer kalwers

-

Kan jy dit langer bekostig om verse eers op twee jaar te laat paar? Die beesboer en sakeman Gerrit van Zyl sê dit maak ekonomies sin om verse op 2 jaar te laat kalf. Om plek te maak vir 20% vervanging­sverse wat op 24 maande gepaar word en op 3 jaar kalf, kos dit jou 33% van jou potensiaal. As jy hulle op 12-14 maande paar om op 2 jaar te kalf, verloor jy net 11% van jou grond se potensiaal. Verse wat op 2 jaar reeds kalf, lewer 0,7 meer kalwers as dié wat op eers op 3 jaar kalf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa