Landbou Vee

20%

-

Die prys van basisdiere het die afgelope jare maklik met 20% per jaar gegroei, “en jy het boonop ’n kalf of lam bygekry”, sê mnr. Lood Bester, ’n direkteur van die Wildswinke­l, ’n handelspos vir die koop en verkoop van wild. “Dit is tyd dat ons besef wild begin nou die patrone van ander boerderye volg.” Jou inkomste lê dus in jou aanwas en nie in die groei van die basisdier se waarde nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa