Landbou Vee

50%+

Ramme besmet

-

’n Noord-Kaapse veearts waarsku teen ’n tragedie waarop die rambedryf afstuur. Meer as 50% van die ramme op plase in ’n radius van 400 km rondom Upington is met ramsiekte of Brucella ovis besmet. Die statistiek­e is gegrond op waarneming op meer as 30 000 ramme die afgelope 31/2 jaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa