Landbou Vee

5 keer

Meer wins op 40 ha as op 3 600 ha

-

WRSA se wildtelers van die jaar, die Crousbroer­s van Kroonstad, Steynsrus en Thabazimbi, benut elke hektaar optimaal met skaars wild. Vir 600 beeste het jy 3 600 ha weiding nodig, teenoor die 40 ha weiding vir 18 swartwitpe­nse. Net op dié 40 ha kan die wins tot vyf keer groter wees as op die 3 600 ha, sê Riaan Crous. “Met die regte beplanning kan ek dus my tyd en energie baie doeltreffe­nder benut.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa