Landbou Vee

+100%

Gesonde bulmark in Angola

-

Die Namibiese boere Mecki Schneider en Ebbi Fischer brei hul belange uit na Angola. Een van die redes hiervoor is dat bulpryse in Angola meer as dubbel soveel is as wat hulle in Namibië daarvoor kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa