Landbou Vee

DIP SKAPE IN ’N JAPTRAP

-

Die outomaties­e Baden Sensor-skaapstraa­ldipstelse­l, wat deur Baden Ligte Staalproje­kte van Caledon bemark word, kan tot 1 000 skape per uur dip. Vier liter dipstof word op elke skaap gespuit deur 19 spuitpunte, dus word geen deel van die dier oorgeslaan nie. Die skaap stap by die een kant in. Die sensors kom in werking wanneer die dier deurstap en skakel af nadat hy of sy anderkant uit is.

 ??  ?? R27500
R27500

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa