Landbou Vee

STEWIGE KRIPPE

-

Roto Tanks van Moorreesbu­rg het nuwe waterkripp­e vir skape en bokke en vir beeste en perde beskikbaar gestel. Die kleiner krip vir kleinvee hou 1 000 liter water en die groter een 1 800 liter. Albei is toegerus met laedrukvlo­tterkleppe. Die krippe kan ook op aanvraag met hoëdrukvlo­tterkleppe toegerus word. Die 1 800 liter-model kos R4 900 en die 1 000 litermodel R2 900.

 ??  ?? R2900
R4900
R2900 R4900

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa