Landbou Vee

TAP RANTSOENE VINNIG AF

-

Die Feeder Wagon 20-aftapwa, wat deur Diamond Implements van Delmas bemark word, is só gebou dat dit aan die agterkant én regterkant voere, soos kuilvoer en gemengde voer, kan aflaai. Dit koppel aan die hidroulies­e stelsel van ’n trekker van minstens 55 kW en kan 9 ton voer hanteer. ’n Kleiner model (Feeder Wagon 15) kan 6 ton hanteer. Die wa is toegerus met vier wiele wat almal onafhankli­k geveer is om die wa op ruwe terrein gelyk te hou.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa