Landbou Vee

KRAAL SLAAN GOU OP

-

Die Blitskraal, wat deur Rand Sent Boerdery van Riversdal vervaardig word, kan die lewe vir ’n kleinveebo­er baie vergemakli­k. Dit kan binne sewe minute deur een mens oopgevou word om tot 300 skape te hanteer wanneer dit in ’n hoek van ’n kamp opgeslaan word. Dit vou soos ’n konsertina op. Die waentjie van 3 m maak deel van die kraal uit. Wanneer die kraal opgevou word, word die twee wiele afgehaal. Wanneer dit opgevou op die waentjie is, is die waentjie padwaardig. Ronde sleepvoetj­ies onderaan die kraalstruk­tuur maak dit baie maklik vir een mens om mee te werk. Dit het twee hekke – ’n valhek en ’n sorteerhek.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa