Landbou Vee

MAAL ENIGE BAAL

-

Drotsky se nuwe M100-baalhamerm­eul kan van groot, ronde bale tot klein, lang bale hanteer, asook los hooi en oesreste. Dit word eers deur die baalbreker op die voorgrond opgebreek en dan deur die hamermeul fyner gemaal. Die boer kies self die verlangde stingellen­gte en installeer die betrokke sif. Elk van die twee seksies het sy eie elektriese motor; die kerwer het ’n motor van 15 kW en die meul het ’n motor van 55 kW.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa