Landbou Vee

KORTOM

-

Genoeg fosfaat (P) is noodsaakli­k vir vee, aangesien dit by verskeie fisiologie­se prosesse betrokke is. Daar is in die somer ’n groter behoefte aan P. By lakterende beeste moet P-aanvulling soms verdubbel, na gelang van die hoeveelhei­d melk geprodusee­r. By droë skape is P-aanvulling minder belangrik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa