Landbou Vee

RAAD AAN RAMKOPERS

-

Die ideaal is dat alle ramme waarvoor geld betaal word, gesertifis­eer en gemerk word met ’n unieke oorplaatji­e wat ooreenstem met die dier se ingeplante mikroskyfi­e. Dr. Willie Harris het nog raad:

■ Toets jou eie plaas se Brucella ovisstatus.

■ Dring aan op ’n vrugbaarhe­idsertifik­aat saam met gekoopte ramme.

■ Krydiesert­ifikaatinj­ouhandenbe­vestig dat die ram se saad mikroskopi­es ondersoek is.

■ Saadgehalt­e is die beste maatstaf vir langdurige ramvrugbaa­rheid.

■ Bevestig dat ramme met Rev1, die entstof teen B. ovis, ingeënt is.

■ Wees krities oor die ouderdom waarop die ramme ingeënt is.

■ Hanteer lewende entstof noukeurig en volgens die aanwysings.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa