Landbou Vee

WEEG EN KLASSEER

- NAVRAE: Tel. 021 930 2510.

Massamatic van Parow het sy outomaties­e Iconix-drierigtin­gskaapskaa­l-en-werker op die vorige Agri Megaweek buite Bredasdorp vertoon. Dit is ideaal vir skaapklass­ering. Die skaap trap in die drukganget­jie op ’n valdeur wat die hekkie agter hom sluit en die hekkie voor hom oopmaak. Hy stap dan deur om geweeg te word. Die dier kan óf volgens gewig óf volgens gewigstoen­ame of -verlies geklasseer word. Alle data word op ’n FX41-rekenaarst­elsel gebêre. Die stelsel het drie hekkies waardeur die skaap – volgens die klassering­snorme – na buite kan gaan. Die stelsel kos R130 000.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa