Landbou Vee

HOE LYK DIE PRYSE VAN TEELVEE?

Dinge het vanjaar vir verskeie beesrasse besonder goed in die veilingskr­ale verloop. Hier is die hoogste pryse wat tot dusver behaal is met die stoetery wat die dier verkoop het daarby.

-

ANGUS

Duurste rooi koei: R160 000 (nuwe SA rekordprys)

Duurste swart koei: R100 000 Duurste rooi bul: R110 000

Duurste swart bul: R105 000 Almal deur die Mequatling­stoetery, Clocolan, verkoop.

BEEFMASTER Duurste bul: R200 000

Duurste koei met kalf: R107 000 Al dié diere is deur die Bos Blanco-stoetery, Kroonstad, verkoop.

BONSMARA

Duurste bul: R370 000 – Bristow Bonsmara, Stella

Duurste koei: R44 000 –

Arcadia-stoetery, Vrede

BORAN

Duurste bul: R320 000 Duurste koei met kalf: R100 000 Al dié diere is deur B Hurwitz Farming, Ermelo, verkoop.

BRAHMAN

Duurste bul: R160 000 (x3) – Bos Blanco, Brandwater-stoetery van Fouriesbur­g en Riaan Theron van Koppies

Duurste vers: R140 000 – Bos

Blanco

BRAFORD

Duurste bul: R60 000 – Heelbo-boerdery, Rosendal

CHAROLAIS

Duurste bul: R70 000 – Otjiwaboer­dery, Dewetsdorp

DRAKENSBER­GER

Duurste bul: R234 000 – Neuman-broers, Vrede

HEREFORD Duurste bul: R95 000 Duurste koei: R65 000 Albei van die Locheim-stoetery, Moorreesbu­rg.

LIMOUSIN

Duurste bul: R540 000 (SA rekordprys) – La Rhone, Tulbagh

Duurste koei: R100 000 – Henbase, Morgenzon

NGUNI

Duurste bul: R40 000 – Qhina Nguni’s, Grahamstad

Duurste koei met kalf: R33 siteit 000 – Fort Hare-univer

SANTA GERTRUDIS

Venture, Duurste Vryburgbul: R340 000 – Valley

SIMBRA

Duurste bul: R160 000 – Wisp-Will, Arlington

SIMMENTALE­R

Duurste bul: R320 000, Leeupoort-stoetery, Rustenburg

SUSSEX

Duurste bul: R100 000, Rhys Evans-groep, Viljoenskr­oon

TULI

Duurste bul: R140 000 – Alpha & Omega, Burgersdor­p

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa