Landbou Vee

KORTOM

-

Terwyl die vraag na kleurvaria­nte besig is om te stabilisee­r, lyk die wildbedryf se toekoms blink danksy die intrinsiek­e waarde van wild op die internasio­nale jagmark. Die onderskeid tussen teelwild en kommersiël­e wild gaan al hoe duideliker word. Daar is ’n hernieude belangstel­ling in vlaktewild­soorte en klein boksoorte, wat nuwe geleenthed­e aan boere bied. Die wildsvleis­mark hou groot potensiaal in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa