Landbou Vee

KORTOM

-

Die geheim agter Grabouw-boerewors is vleis afkomstig van varke wat akkers gevoer is. Die oorspronkl­ike resep is egter nooit versprei nie. Die naam Grabouw-boerewors kan nie as ’n handelsmer­k geregistre­er word nie, want monopolieë op plekname is volgens wet nie toelaatbaa­r nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa