Landbou Vee

KORTOM

-

■ Dit is nie meer ekonomies regverdigb­aar om koeie eers op twee jaar te laat beset raak nie.

■ Verse wat op twee jaar reeds gekalf het, produseer 0,7 meer kalwers as dié wat eers op drie jaar kalf.

■ Daar is ’n groot verband tussen ’n bul se skrotumomv­ang en die ouderdom waarop sy dogters puberteit bereik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa