KORT­OM

Landbou Vee - - Boereplanne -

■ Die Ee­zy Dip be­han­del die dier teen e­ni­ge uit­wen­di­ge pa­ra­sie­te. ■ Lug for­seer die dip­mid­del teen ’n hoë druk uit die hou­er en sproei dit deur drie spuit­kop­pe op die ska­pe. ■ Die han­te­ring van vee word tot ’n mi­ni­mum be­perk en hul stres­vlak so laag as moont­lik ge­hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.