Landbou Vee

DIE STELSEL IN ’N NEUTEDOP

-

(Ouderdoms)klas A (0-tand) word met ’n pers rolmerk aangedui en is veronderst­el om die sagste vleis te wees. Klas AB (1- tot 2-tand) word met ’n groen rolmerk aangedui. Klas B (3- tot 6-tand-diere) word met bruin gemerk. Klas C (6-tand-diere) word met rooi gemerk en die vleis word gereken as die minste sag. Vetheid word van klas 0 (geen vet) tot klas 6 (uitermatig vet) geklassifi­seer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa