Landbou Vee

AGTER ELKE MAN . . .

-

Mev. Milly van Rensburg is die vrou wat alles bymekaar hou, veral as Gerhard nie daar is nie. Haar verantwoor­delikhede hou meestal verband met die grootmaak van kalwers en boekhoudin­g, maar toe Gerhard siek was, het sy vanuit die kantoor bykans alles bestuur danksy die stelsels en protokolle wat uiteengesi­t is.

Vir Gerhard en Milly is dit belangrik om ’n passie te hê vir dit wat jy doen. So ook ’n gebalansee­rde lewe met tyd vir jou gesin en stokperdji­es.

Milly skilder graag en haar kunswerke hang in die kantoor en huis.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa