Landbou Vee

MNR. CHRISTO GROENEWALD

-

WATTER TEGNOLOGIE IS ONONTBEERL­IK? Die internet vir navorsing en toerusting vir presisiebo­erdery. BESTE RAAD NOG ONTVANG? Om oor te skakel na ’n geenbewerk­ingstelsel, want dit bespaar koste en bewaar vog, wat goed is vir grondbewar­ing. WAT WAS JOU GROOTSTE FOUT? Ek het talle foute gemaak, maar die belangriks­te is om daaruit te leer. WIE IS JOU MENTOR? My pa is reeds in 1985 oorlede. My gesin is vandag my klankbord.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa