Landbou Vee

KORTOM

-

Met die globale winsindeks kan ’n veeboer sy sukses teen ander boere in ander dele van die land meet. Die uitdaging is dat jou diere ’n gebied se potensiaal moet bereik, maar met die grootste wins per kg wat geprodusee­r is. As jy jouself meet, kan jy probleme raaksien en met bestuur oplos.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa