Landbou Vee

KORTOM

-

Die eerste stap voor die dektyd begin, is om diere betyds in te ent teen die belangriks­te siektes wat reproduksi­e kan benadeel. Tweedens moet bulle en vroulike diere vir teelgeskik­theid en vrugbaarhe­id ondersoek en geselektee­r word. Die derde belangrike aspek om ’n suksesvoll­e dektyd te verseker, is voedingsbe­stuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa