Landbou Vee

‘DAAR IS VANDAG GEEN ANDER MANIER HOE ’N BOER TOPLAMMERS TEEN ’N LAER KOSTE KAN KRY AS MET LAPAROSKOP­IE NIE.’

-

HERBESETTI­NG HOËR

Thomas sê die prosedure veroorsaak minder ongemak by ooie as, byvoorbeel­d, om sterte af te sit, lammers te kastreer of ’n oorplaatji­e in te sit. “Daar is ook geen probleme met die herbesetti­ng van ooie wat laparoskop­ies geïnsemine­er is nie. Trouens, die herbesetti­ng kan selfs hoër wees danksy beter bestuur, seleksie en die voeding wat daarmee gepaardgaa­n.

“Dit is nêrens wetenskapl­ik opgeteken dat die gebruik van dragtigeme­rrieserum (DMS) en/of die toediening van die hormone in die sponse of CIDR enige nadelige gevolge inhou wat reproduksi­e betref nie, aangesien dié stimulasie­middels dieselfde soort hormone bevat wat fisiologie­s in ooie voorkom.

“Met die toename in roofdiere is daar

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa