Landbou Vee

KUNSMATIGE INSEMINASI­E

-

VOORDELE ’n Groot aantal ooie kan met die semen van een ram bevrug word. Voortrefli­ke eienskappe kan vinnig in ’n kudde vasgelê word. Ou, beproefde ramme kan optimaal benut word. Die boer kan beheer oor geslagsiek­tes uitoefen. NADEEL ’n Ram met latente swak eienskappe kan dié eienskappe ook aan ’n groot deel van die kudde oordra indien die ram nie vooraf op die proef gestel is nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa