Landbou Vee

KORTOM

-

Daar kan winsgewend op taamlik klein plase in saaidele met skape geboer word deur mielie- en sojaboon-oesreste, asook weimielies en aangeplant­e somerweidi­ng, in te span. Minder kapitaal is nodig en bestuur ten opsigte van diefstal en roofdiere is makliker as op groot plase. Oesreste, weimielies en aangeplant­e weiding het egter sekere beperkings en probleme. Daarom is die regte aanvulling­s en goeie bestuur noodsaakli­k.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa