Landbou Vee

2 jaar

-

In die halfdroë grasveldge­biede van SuidAfrika moet weiveld wat gebrand het, minstens twee groeitye lank rus voor dit weer bewei word, sê prof. Hennie Snyman van die Universite­it van die Vrystaat en dr. Mias van der Westhuizen van die Vrystaatse departemen­t van landbou op Glen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa