Landbou Vee

62%

-

Dít is die uitslagper­sentasie wat ’n Chianinako­ei van mnr. Christiaan de Jager van Badplaas vroeër vanjaar in ’n bloktoets behaal het. Die karkas het 814 kg geweeg. Die Chianina is die grootste bees ter wêreld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa