Landbou Vee

KORTOM

-

Die familieboe­rdery met sowat 4 000 ooie word as ’n eenheid bestuur en lê klem op vrugbaarhe­id, ooi produktiwi­teit en’ n mediumwols­keersel. Danksy die moderne Merino en haarfyn bestuur skeer die Southeys 5 kg wol per ooi per jaar en bereik ’n speenperse­ntasie van 120 tot 130. Een van die vernuwings op hul plaas is ’n sluistoepa­ssing waarmee sewe boere se besproeiin­gswater dopgehou en beheer kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa