Landbou Vee

KORTOM

-

Weens die droogte kon die Theunissen­s van Bethlehem in die produksiej­aar 2015-’16 nie mielies of sonneblomm­e plant nie. Hulle het ’n mengsel dekgewasse met ’n nuwe geenbewerk­ingfynsaad­planter gesaai. Hul somme het gewys dit is so ’n groot sukses dat hulle in die afgelope produksiej­aar weer weidingsde­kgewasse vir hul skaapkudde gesaai het pleks van die tradisione­le kontantgew­asse.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa