Landbou Vee

KORTOM

-

Kriptospor­idiose is ’n hoogs aansteekli­ke veesiekte en kan ’n groot aantal vrektes in ’n kudde tot gevolg hê. Gee gereeld mineraal- en vitamienaa­nvullings om diere se immuunstel­sel op te bou. Die Sandhills-kampstelse­l is nog ‘n manier om die voorkoms en oordrag van kriptospor­idiose en E. coli te keer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa