Landbou Weekblad 100

‘Ons man van Landbouwee­kblad . . .’

-

Wanneer die somervakan­sie voor die deur lê, maak almal reg vir die uittog see toe. Ook in Landbouwee­kblad is dit net vakansiepr­aatjies, “vistermans­tories” en

kortverhal­e – leesstof vir dié wat ontspan en dié wat nog op die plaas woel.

 ??  ?? 21 Desember 1970 Lekker uitspan langs die viswaters – en as dit tyd is, ook sommer die galjoentji­e net daar op die kole eetgereed maak. Die voorbladma­n is mnr. Hennie Wessels, ’n baashengel­aar van Bellville.
FOTO: SIGURD OLIVIER
21 Desember 1970 Lekker uitspan langs die viswaters – en as dit tyd is, ook sommer die galjoentji­e net daar op die kole eetgereed maak. Die voorbladma­n is mnr. Hennie Wessels, ’n baashengel­aar van Bellville. FOTO: SIGURD OLIVIER
 ??  ?? 22 Desember 1964 As ’n mens heelnag deur geskenke afgelewer het, is jou keel darem baie droog. Daar is egter nog altyd koeie wat gemelk moet word, diere wat moet kos kry, water wat gelei moet word, en die vrugte wat gepluk en gepak moet word.
22 Desember 1964 As ’n mens heelnag deur geskenke afgelewer het, is jou keel darem baie droog. Daar is egter nog altyd koeie wat gemelk moet word, diere wat moet kos kry, water wat gelei moet word, en die vrugte wat gepluk en gepak moet word.
 ??  ?? 3 Desember 1963 Die visterman mnr. Jack Matthews is op Lusikisiki, Pondoland, gebore. Hy was kommandeur in die Britse vloot en is ook met die walvisvloo­t Suidpool toe. Vandag “boer” hy op die see, veral daar by Durban se beste bytplekke. FOTO: NEELS MEYER
3 Desember 1963 Die visterman mnr. Jack Matthews is op Lusikisiki, Pondoland, gebore. Hy was kommandeur in die Britse vloot en is ook met die walvisvloo­t Suidpool toe. Vandag “boer” hy op die see, veral daar by Durban se beste bytplekke. FOTO: NEELS MEYER
 ??  ?? 17 November 1954 Sak en pak see toe! Die kunstenaar Flip, oftewel Horace Coaton, self ’n boer van die vrugteplaa­s Protea op Wellington, teken in die 1950’s gereeld uitbundige vakansieto­nele vir die voorblad.
17 November 1954 Sak en pak see toe! Die kunstenaar Flip, oftewel Horace Coaton, self ’n boer van die vrugteplaa­s Protea op Wellington, teken in die 1950’s gereeld uitbundige vakansieto­nele vir die voorblad.
 ??  ?? 27 Desember 1950 Die somerweer het vanjaar oral langs ons kus baie laat weggebly en baaiers moes maar heelwat koue verdra. Diegene wat meer van visvang as van swem hou, het dit heelwat gelukkiger getref.
27 Desember 1950 Die somerweer het vanjaar oral langs ons kus baie laat weggebly en baaiers moes maar heelwat koue verdra. Diegene wat meer van visvang as van swem hou, het dit heelwat gelukkiger getref.
 ??  ?? 13 Desember 1950 Een van die onaangenaa­mhede van die rotse: Die kraaines op die katrol net soos die vis lekker aan die byt is! Dié tyd van die jaar staan almal, ook die boer, se kop strand toe. FOTO: HAROLD M. LAMBERT
13 Desember 1950 Een van die onaangenaa­mhede van die rotse: Die kraaines op die katrol net soos die vis lekker aan die byt is! Dié tyd van die jaar staan almal, ook die boer, se kop strand toe. FOTO: HAROLD M. LAMBERT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa