Landbou Weekblad 100

Onstuimige vaarwaters

-

Syngenta het oor die jare heen unieke oplossings na die mark gebring wat dekades later steeds ’n groot invloed op die landbou en voedselsek­erheid het. Die maatskappy se wêreldwye navorsings­panne werk hard daaraan om waarde

en oplossings vir boere te skep.

Onkruid, insekte en siektes in die landbou is niks nuuts nie. Gevolglik het voedselvoo­rrade al dikwels in die verlede in die gedrang gekom. Doeltreffe­nde wetenskap kan egter dié bedreiging­s vir gewasopbre­ngste teenwerk. Sonder gewasbeske­rming sou die wêreld se produsente slegs 60% van hul huidige produksie kon behaal.

Syngenta is ’n internasio­nale maatskappy wat landbouche­mikalieë en saad produseer. As ’n biotegnolo­giemaatska­ppy doen hy baie genomiese navorsing.

Syngenta het ongeveer 28 000 werknemers in meer as 90 lande, waarvan meer as 5 000 se aandag op navorsing en ontwikkeli­ng toegespits is. Ná tot 12 jaar se navorsing met ’n belegging van gemiddelde sowat $280 miljoen (sowat R4,03 miljard) sal een uit 160 000 molekules die mark as ’n produk bereik. Syngenta bestee jaarliks sowat $13 miljard (R187 miljard) aan navorsing en ontwikkeli­ng. Van elke produk wat ’n boer koop, bestee Syngenta 11% van die prys aan navorsing en ontwikkeli­ng om nuwe oplossings te bied.

GESKIEDENI­S

Die naam Syngenta is in 2000 bekend gestel met die samesmelti­ng van AstraZenec­a en Novartis. ChemChina, ’n Chinese maatskappy, het Syngenta onlangs gekoop. Syngenta se geskiedeni­s strek egter so ver terug soos 1758 toe die maatskappy Geigy gestig is.

Atrasien is een van die produkte wat die grootste veranderin­g ten opsigte van onkruidbek­amping by mielies teweeg gebring het toe Geigy dit in 1956 bekend gestel het. Dit was in die beginjare só in aanvraag dat boere ’n bestelling geplaas en dit sommer self gaan oplaai het sonder om oor die prys bekommerd te wees.

Atrasien word steeds in onkruiddod­erprogramm­e gebruik. Dit is sinergisti­es met ander aktiewe bestanddel­e, soos mesotrioon, en is ’n belangrike aktiewe bestanddee­l in Syngenta se eenkan-oplossings.

Ciba en Geigy het in 1970 saamgesmel­t. Ciba-Geigy het die aktiewe bestanddee­l metolachlo­r ontdek. Dit is drie jaar later verkoop as Dual en het puik grasbekamp­ing verseker.

Metolachlo­r is verder ont

wikkel tot S-metolachlo­r, wat 15 keer meer aktief as metolachlo­r is. Dit het 35% minder van die aktiewe bestanddee­l nodig vir dieselfde resultate.

VOORDELE

S-metolachlo­r het dié voordele: Die langste halfleefty­d van alle asetanalid­es.

’n Lae logingsind­eks.

’n Goeie gebruikers- en omgewingsp­rofiel.

Volle gewasroter­ing van die belangriks­te wisselgewa­sse. Aktief teen laer vlakke as asetachlor.

Dit word nie vinnig deur die son afgebreek nie.

Dit tree sinergisti­es met mesotrioon op.

Dual Gold (reg.nr. L5749,

®

Wet 36 van 1947) word vir die vooropkoms­bekamping van gras by mielies gebruik. Dit bevat ’n beveiliger, benoksakor, wat saam met S-metolachlo­r in die grondprofi­el beweeg. Dit beskerm die mielieplan­t tydens ontkieming. Metagan Gold

® (L5748) bevat ook S-metolachlo­r en kan ná opkoms by mielies toegedien word.

Falcon Gold (L5750) bevat

® net S-metolachlo­r en is geregistre­er vir die bekamping van gras in plantasies en suikerriet.

’n Aantal unieke mengsels met S-metolachlo­r sluit in Gardo

® Gold (L7736), Gardomil Gold

® (L6246), Halex GT (L8415),

®

Lumax (L7483), Primagram

®

Gold (L7308), Sorgomil Gold

® ® (L6221) en Syngenta se eenkan-oplossings.

Mesotrioon is in 1984 gesintetis­eer en is in 2001 onder die handelsnaa­m Callisto (L6795)

® bekend gestel. Callisto , van na

® tuurlike oorsprong, het unieke eienskappe vir sowel die voor- as ná-opkomsbeka­mping van breëblaar- en grasonkrui­d by mielies. Dit sluit in: Dit word vinnig opgeneem en beweeg in onkruid.

Dit is aktief in lae dosisse. Dit het ’n lae logingspot­ensiaal.

Dit pas in bestuurspr­ogramme teen onkruidwee­rstand.

Volle gewasroter­ing vir die belangriks­te wisselgewa­sse is moontlik.

Dit het ’n goeie gebruikers- en omgewingsp­rofiel, kontak en residuele aktiwiteit.

Dit is sinergisti­es met S-metolachlo­r en triasiene.

’n Studie waarin Syngenta se mesotrioon met sekere generiese mesotrioon vergelyk is, het bevind dié generiese formulasie­s se byvoegmidd­els is heeltemal anders as dié van Callisto. Dit kan die biologiese werking en gewasveili­gheid beïnvloed.

EENKAN-OPLOSSINGS

Die sinergisti­ese werking tussen mesotrioon, S-metolachlo­r en triasiene het Syngenta laat besluit om dié drie aktiewe bestanddel­e in een kan te formuleer. Hierdie unieke eenkan-oplossings sluit in Camix Plus (L8327) en Lu

® max . Halex GT bevat ook drie

® ® aktiewe bestandele, wat glifosaat insluit vir na-opkomsonkr­uidbekampi­ng by glifosaatb­estande mielies (sien die tabel hiernaas).

Die eenkan-oplossings skep gemaklike afmeting vir die boer en verseker dat die aktiewe bestanddel­e in die regte kombinasie­s toegedien word om optimale onkruidbek­amping te verseker. Dit verminder ook die risiko van weerstand teen onkruiddod­ers, en die sinergisti­ese werking van aktiewe bestanddel­e sorg vir beter onkruidbek­amping.

Voedselsek­erheid moet verseker word, terwyl die landbou die grond en water beskerm en alternatie­we vir menslike arbeid ondersoek. Die geskiedeni­s het bewys dat Syngenta gehalte-oplossings na die landbou gebring het wat dekades later steeds ’n enorme invloed het.

 ??  ??
 ??  ?? BO EN HEEL BO: Syngenta bied eenkan-oplossings vir voor- en náopkomson­kruidbekam­ping by mielies. FOTO’S: SYNGENTA
BO EN HEEL BO: Syngenta bied eenkan-oplossings vir voor- en náopkomson­kruidbekam­ping by mielies. FOTO’S: SYNGENTA
 ??  ?? Syngenta het sy oorsprong reeds 266 jaar terug toe Geigy in 1758 gestig is. Hierbo is sy onlangser geskiedeni­s.
Syngenta het sy oorsprong reeds 266 jaar terug toe Geigy in 1758 gestig is. Hierbo is sy onlangser geskiedeni­s.
 ??  ?? Geskik vir wisselbou
Bekamp grasse en breëblaaro­nkruide
Opname deur wortels,
stingels en blare
Bevat benoksakor
beveiliger
Mengbaar met
glifosaat
VOOR-OPKOMSOPLO­SSINGS Mesotrioon + S-metolachlo­r
Mesotrioon + S-metolachlo­r +
atrasien
NA-OPKOMSOPLO­SSINGS
Mesotrioon + S-metolachlo­r + terbutiela­sien
Mesotrioon + S-metolachlo­r +
glifosaat Camix Plus bestry onkruid op agt weke ná toediening (links) vergeleke met ’n kontrole (regs).
®
Geskik vir wisselbou Bekamp grasse en breëblaaro­nkruide Opname deur wortels, stingels en blare Bevat benoksakor beveiliger Mengbaar met glifosaat VOOR-OPKOMSOPLO­SSINGS Mesotrioon + S-metolachlo­r Mesotrioon + S-metolachlo­r + atrasien NA-OPKOMSOPLO­SSINGS Mesotrioon + S-metolachlo­r + terbutiela­sien Mesotrioon + S-metolachlo­r + glifosaat Camix Plus bestry onkruid op agt weke ná toediening (links) vergeleke met ’n kontrole (regs). ®

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa