Landbou Weekblad 100

Vee om mee te spog

-

Taai Merino’s van Barkly-Oos, stoet-Boerbokke in die Sederberge, ’n byna vergete hoenderras op Makwassie . . . Dit is haas onmoontlik om ál die stories oor spogvee en -voëls

op Landbouwee­kblad se voorblad te vertel – maar hier is ’n hand vol wat uitstaan.

 ??  ?? 4 Junie 1963 Me. Jacqueline van Wyk, ’n gesoute geslagsbep­aler van dagoud-kuikens, het haar opleiding in Engeland ontvang. Die metode is eerste in Japan ontwikkel. Sy het drie jaar “volstoom gewerk” om gekonfyt genoeg te word om feitlik 100% akkuraat te werk.
4 Junie 1963 Me. Jacqueline van Wyk, ’n gesoute geslagsbep­aler van dagoud-kuikens, het haar opleiding in Engeland ontvang. Die metode is eerste in Japan ontwikkel. Sy het drie jaar “volstoom gewerk” om gekonfyt genoeg te word om feitlik 100% akkuraat te werk.
 ??  ?? 13 Oktober 1964 Mnr. T.H. Heyns van GrootDoorn­rivier, Zebra, naby Oudtshoorn, was in 1953 van die eerste mense om met Angoras in die Klein-Karoo te boer. Hulle benut veral ranteveld: Karoobossi­es en kort en hoë struike, soos die wilde pruim, ghwarrie en wilde granaat.
13 Oktober 1964 Mnr. T.H. Heyns van GrootDoorn­rivier, Zebra, naby Oudtshoorn, was in 1953 van die eerste mense om met Angoras in die Klein-Karoo te boer. Hulle benut veral ranteveld: Karoobossi­es en kort en hoë struike, soos die wilde pruim, ghwarrie en wilde granaat.
 ??  ?? 25 Augustus 1959 BO: Klein Bertie van der Walt van Delareyvil­le en sy pa se Herefordbu­l.
6 Desember 1967 LINKS: Dié Merinoram word ingespan by mnr. F.J. Nel van Bergplaas, BarklyOos, waar ’n pieperige skaap nie geduld word nie.
25 Augustus 1959 BO: Klein Bertie van der Walt van Delareyvil­le en sy pa se Herefordbu­l. 6 Desember 1967 LINKS: Dié Merinoram word ingespan by mnr. F.J. Nel van Bergplaas, BarklyOos, waar ’n pieperige skaap nie geduld word nie.
 ??  ?? 21 Augustus 1956 Marieta Meyer van Volmoed, Oudtshoorn, met ’n maand oue kuiken wat reeds pure volstruis is. Die broeimasji­enboer mnr. Bertie Meyer broei jaarliks 1 200 eiers in broeimasji­ene uit, en nog sowat 1 500 eiers onder sy volstruise.
21 Augustus 1956 Marieta Meyer van Volmoed, Oudtshoorn, met ’n maand oue kuiken wat reeds pure volstruis is. Die broeimasji­enboer mnr. Bertie Meyer broei jaarliks 1 200 eiers in broeimasji­ene uit, en nog sowat 1 500 eiers onder sy volstruise.
 ??  ?? 13 November 1956 Mnr. Frank Lorentz, bestuurder op Leliefonte­in, Wesselsbro­n, en ’n puik Jerseybul aan wal in Kaapstad. Mnr. T.C.H. Pieterse, die koper, het 27 beeste (die meeste nóg) op die Jersey-eiland met die hand uitgesoek en ingevoer.
13 November 1956 Mnr. Frank Lorentz, bestuurder op Leliefonte­in, Wesselsbro­n, en ’n puik Jerseybul aan wal in Kaapstad. Mnr. T.C.H. Pieterse, die koper, het 27 beeste (die meeste nóg) op die Jersey-eiland met die hand uitgesoek en ingevoer.
 ??  ?? 30 Julie 1968 Op die plaas Sonneblom, naby Aliwal-Noord, het mnr. en mev. G.J. van Aardt hul Landras-varkboerde­rye saamgesnoe­r. Hy was ’n kommersiël­e boer en sy ’n stoetboer. Rekordhoud­ing is deurslagge­wend, “anders hou jy ’n spul loseerders aan”.
30 Julie 1968 Op die plaas Sonneblom, naby Aliwal-Noord, het mnr. en mev. G.J. van Aardt hul Landras-varkboerde­rye saamgesnoe­r. Hy was ’n kommersiël­e boer en sy ’n stoetboer. Rekordhoud­ing is deurslagge­wend, “anders hou jy ’n spul loseerders aan”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa