Landbou Weekblad 100

MASJIENE KAN NOU DIE WERK DOEN

-

1975 “Eerste masjien wat druiwe oes, kom in SA aan”, is dit in Landbouwee­kblad uitbasuin toe ’n Franse oesmasjien in 1975 in die Kaapstadse hawe aangekom het. Die masjien het destyds R50 000 gekos. Nog twee masjiene, uit Amerika, is terselfder­tyd ingewag. Die masjiene sou daardie jaar by Riebeek-Kasteel, die Paarl en Rawsonvill­e op die proef gestel word. Deesdae is dit natuurlik ’n algemene gesig om oesmasjien­e in die Kaapse wynlande te sien.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa