Landbou Weekblad 100

ANNELI BREEK ’N LANSIE VIR VROUE

-

1974 Me. Anneli Steenkamp van Klawer het in 1974 geskiedeni­s gemaak toe sy die eerste vrou geword het wat die twee jaar lange wynkunde-wingerdbou­kursus aan die Landboukol­lege Elsenburg voltooi het. Luidens die artikel het die wynbedryf ’n bloeitydpe­rk beleef met verkoopsyf­ers wat sommer baie goed gelyk het. Dit het natuurlik bygedra tot studente se “ongekende belangstel­ling” in wynkunde en wingerdbou. In 1974 is daar ook vir die eerste keer in jare weer wyn gemaak op Elsenburg, aangesien hy besef het studente skiet tekort as hulle nie praktiese ervaring in die kelder opdoen nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa